Uitgestrekte grasperke, snoephappies tydens ’n sonsondergang en mense wat lekker saam sing. Dit is waar familieherinneringe gemaak word. Ses kindervriendelike flieks sal tydens die Desember 2016- en April 2017-vakansie by die opelug-fliek by The Galileo gehou word. Gaste kan ook smul aan heerlike verversings en drinkgoed wat te koop is. Al wat jy nodig het, is om ’n gemaklike rugstut en ’n warm kombers te huur en om ’n goeie plekkie op die grasperk vir jou en jou geliefdes uit te soek.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Sondag 11 Desember: Frozen
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Sondag 18 Desember: The Jungle Book (2016)
Sondag 8 Januarie: Toy Story
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Sondag 2 April: The Lego Movie
Sondag 9 April: Ice Age
Sondag 16 April: The Neverending Story
Kaartjiesvir volwassenes en kinders kos R79 elk. Huur ’n kombers en rugstut teen R100.
Toegang gratis vir kinders onder twee. Deure open om 16:00. Besoek www.thegalileo.co.za vir die verskeie venues en om plek te bespreek.
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Hierdie webwerf gebruik koekies.