Etiket by ’n begrafnis. Inligting verskaf deur Metropolitan
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Het jy al ’n selfie by ’n begrafnis geneem? Of tydens die slotgebed daar aangekom? Of die verkeerde klere aangehad?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }“Die regte begrafnis-etiket is belangrik want dit bewys respek aan die oorledene en hul familie. Maar soms weet ’n mens nie hoe om op te tree nie,” sê Caskey Ndaba van Metropolitan. Metropolitan bied nou ’n pakket wat kliënte help om hul eie begrafnis in die fynste detail te beplan, maar dan om mee te begin is dit belangrik vir jou om die etiket van begrafnisse te ken.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Ndaba deel die volgende paar wenke vir die korrekte etiket by begrafnisse:
Lees ook: Geskei? Etiket vir funksies waar jou eks ook gaan wees
Lees ook: Jou kind en die dood: 9 waarskuwingstekens
Lees ook: Praat só met jou kind oor die dood
Lees ook: Só maak doelas die dood minder skrikwekkend
Lees ook: Verstaan die sterwensproses: 13 dinge wat jy dalk nie geweet het nie
Lees ook: Jy kán herstel van trauma
Die bedroefdes het dikwels nie tyd vir praktiese dinge soos tee maak en om gaste te verwelkom, of om koek te bedien nie. Bied hulp aan deur hulle te help hiermee, of enige ander takies wat gedoen moet word.
Die belangrikste ding om te onthou is dat by ’n begrafnis word die lewe van ’n oorledene gevier. Die een ding wat almal by die begrafnis deel, is die herinneringe aan die oorledene, sluit Ndaba af.
*Vir meer inligting besoek www.metropolitan.co.za
Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het die reeks kykers landwyd…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Daar het ook ’n spesiale gas opgedaag – dié keer was dit Jess van Dyk…
Genoeg vir 4 Bestanddele 15 ml (1 e) olyf- of avokado-olie 1,5 kg lamsvleis…
Die ergste toeriste-gedruis na al die langnaweke het effe bedaar, die kole suis gesellig en…
Die emosie het met tye hoog geloop toe Rian van Heerden die radio-legende Darren Scott…
Hierdie webwerf gebruik koekies.