'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Sedert die terreuraanval was ons weer oorsee. Ek is nie bang om te reis nie, hoewel ek lande met hoë veiligheidsrisiko’s sal vermy. Voor die terreuraanval was ons in ’n hotel in Rome langs die Basilica Santa Maria Maggiore. Daar was nie tyd om hierdie kerk te besoek nie, maar ek het my voorgeneem om later ’n kers daar te gaan aansteek. Terwyl ek baie siek was, het ek geweet ek moes gesond word om my voorneme uit te voer. Op 18 Maart, presies ’n jaar na die aanval, het ek ’n kers gaan aansteek om dankie te sê dat ons lewe. Ons en die kinders het ook ons eie klein ‘Camino’ gestap tussen die klein dorpies Corniglia en Vernazza in die Cinquaterre-streek in Italië. Dit was nie ’n maklike stappie nie, maar Chris het my gehelp. Dit was ekstra spesiaal omdat ons besef het ons kon dood gewees het.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.