kategorieë: GebakKos

Espressokoekies

Maak 36 koekies

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Bestanddele

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
  • 500 ml (2 k) koekmeel
  • 60 ml (¼ k) mielieblom (Maizena)
  • 265 ml (1 k + 1 e) sagte botter
  • 80 ml (1⁄3 k) sagte bruinsuiker
  • 80 ml (1⁄3 k) goeie kitskoffie koffiebone om mee te versier

Metode

  1. Voer ’n bakplaat met silikoon of bakpapier uit.
  2. Sif die koekmeel en mielieblom saam in ’n groot mengbak.
  3. Room die botter en suiker tot lig en donsig. Meng die koffie deur. Meng dan die meel by.
  4. Skep die deeg in ’n spuitsak met ’n 2 cm-stertuit. Spuit koekies van 4,5 cm sowat 2 cm uit mekaar op die bakplaat.
  5. Druk ’n koffieboon liggies bo-op elke koekie en sit vir sowat 2 uur in die yskas.
  6. Voorverhit die oond tot 160 °C.
  7. Bak vir 25 min tot gaar. Draai die bakplaat ná 15 min sodat die koekies eweredig bak. Laat heeltemal afkoel op die bakplaat.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

‘Die Brug’ is terug! Wat wag in die tweede seisoen?

Die brug is amper hier!   Die tweede seisoen van Die brug begin vlak onder die wolke…

15 hours Gelede

Middeljare: Krisis of keerpunt?

Deur Maretha Botes     In my internetsoektog na die woord “middeljarekrisis” word ek met…

17 hours Gelede

Koopgids: Ietsie spesiaals vir Ma

Shower to Shower Fresh Glow Shower Crème Die nuwe Shower to Shower Fresh Glow Shower…

21 hours Gelede

Bruintjies in ’n eiertjie

Genoeg vir 12 eiertjies of 6 bruintjies as jy dit in ’n muffinpannetjie bak

2 days Gelede

Ontmoet die akteurs van ‘Niggies’ se 1980’s-era

Episode 4 van Niggies begin in 1966 en wys, onder meer, hoe André (Janru Steenkamp)…

2 days Gelede

La Maison Pommery keer terug na Suid-Afrika

Woorde: Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts en verskaf     Die handelsmerk was vir etlike…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.