kategorieë: KosNagereg

Espresso-brownies

12 porsies

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Bestanddele:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

300 g botter, gesmelt

72 g kakao

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

2 groot eiers

260 g strooisuiker

60 ml (¼ k) koffiepoeier (verkieslik espresso)

4 ml Kahlua-likeur (opsioneel)

90 g koekmeel

3 ml (½ t) bakpoeier

Metode:

  1. Voorverhit oond tot 180 °C. Voer vierkantige koekpan van 22 cm uit met bakpapier en smeer papier.
  2. Meng 50 ml van gesmelte botter met kakao tot daar geen klonte is nie.
  3. Voeg dan res van gesmelte botter by.
  4. Klits eiers, strooisuiker, koffiepoeier en likeur, as gebruik, met elektriese klitser.
  5. Voeg die botter-en-kakao-mengsel by en klits tot net gemeng.
  6. Sif meel en bakpoeier saam en klits by mengsel.
  7. Giet beslag in voorbereide pan en bak ongeveer 30 minute tot gaar. Die brownies sal nog effens sag wees, maar word stywer as dit afkoel.
  8. Laat heeltemal afkoel, sny in blokkies en lig dit uit pan met slaplemmes.

Deel
Gepubliseer deur
Karlien Meiring

Onlangse plasings

‘Kokkedoor Vuur & Vlam’: Net drie spanne oor ná stormagtige braai-uitdaging

In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…

3 days Gelede

Pak jou somerlinne só weg

Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…

4 days Gelede

Foute wat jy moet vermy wanneer jy jou slimfoon laai

Deur Jade Rhode   As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…

4 days Gelede

Was jou grimeerkwassies só

Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld?  - Tirsa van Staden Lees…

4 days Gelede

‘The Mommy Club’ se Ansu Viljoen: ‘Nie almal is bedoel om in jou binnekring te wees nie’

Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…

4 days Gelede

Suurlemoen-en-klapper-skywe

Resep deur Vickie de Beer

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.