Ertjie-en-spek-sop
Ertjie-en-spek-sop
Ingredients
- 1 Verhit 30 ml (2 e) avokado-olie in ’n groot kastrol oor matige hitte.
- 2 Braai 250 g spekstukkies daarin tot bros. Skep uit en hou eenkant. Braai 1 fyn gekapte ui, 1 aartappel, geskil
- en ruweg gekap, 2 lourierblare en 5 ml (1 t) gekapte knoffel in dieselfde olie tot sag.
- 3 Voeg 750 ml (3 k) hoenderaftreksel en 500 ml (2 k) water by en kook vir 10-15 min. of tot die aartappels sag is.
- 4 Gooi 750 g bevrore ertjies by en kook vir nog 2-3 min.
- 5 Haal die lourierblare uit en verwerk die sop met ’n stokmenger tot glad.
- 6 Geur na smaak. Sit voor met crème fraîche, babaspinasie en die bros spekrepies.
Lees ook:
Die heerlikste bykosse vir sop
Rooi Rose
Lees Meer
Steak-en-sampioen-roerbraai
17/01/2025
Frikkadelle in tamatiesous
17/01/2025
Hoender-en-kekerertjie-kerrie
15/01/2025