Erica Wessels, rooi rose-voorbladvrou vir Januarie 2016 en bekende aktrise, is veral bekend vir haar rolle in Treurgrond, Trouvoete en My Father’s War. Sy is ook vroeër vanjaar by die Silwerskermfees as beste aktrise in ’n kortfilm (Vlees van my vlees), aangewys.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Silwerskermfees 2016: al die wenners.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Erica en haar kêrel, Willem Boshoff, het vroeër vandag op Facebook hul verlowing aangekondig. Erica het geskryf:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }“So this happened just over 24 hours ago. Willem Boshoff, jy is my rotsie ~, my lang ure filosoof ~, politiek praat tot ons hakkel en wil ontplof ~, snaakse babastem ~, en saam stil wees mens. Jys amazing en Liefde.”
Erica het vroeër vanjaar met rooi rose gesels en ons het toe al geweet hierdie man het haar voete onder haar uitgeslaan.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Erica Wessels: Hou net aan loop.
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.