Erica Wessels deel haar skoonheidsgeheime Hooffoto: Kristina Stojiljkovic. Video: Corné Greeff
Erica Wessels kyk mooi na haar vel en geniet skoonheidsbehandelings. Sy is fanaties oor sonskerm en dra dit altyd, ongeag die weer. As dit by grimering kom, is haar leuse “Less is more.” Loer na die video om meer van Erica se skoonheidsgeheime te sien.
Lees ook: Kyk hoe mooi lyk Erica met haar kort hare!
Kyk hier na die video:
Kom kuier saam agter die skerms by ons voorbladfotosessie met Erica
Van haar gunsteling-produkte