Vier vanjaar se Erfenis Dag met ’n heerlike familie-ete by die Pierneef à La Motte Restaurant op die Kaapse Wynland.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Gaste kan uitsien na ’n tradisionele middagete met ’n verskeidenheid brode, voorgeregte, ’n seleksie van disse vir die hoofgereg en natuurlik ’n verruklike nagereg om die dag mee af te sluit.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Wanneer: Saterdag, 24 September vanaf 11:30 – 15:30
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Koste beloop R325 per persoon (uitsluitende enige wyn). Kinders onder 12 het die opsie om teen R125 die spyskaart te deel.
Vir besprekings stuur ’n epos na pierneef@la-motte.co.za of skakel +27 (0)21 876 8800
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Besprekings is noodsaaklik.
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.