Sy persoonlike foto-reeks, Aqueous, is alombekend en het groot opslae in die kunswêreld gemaak. ’n Videogreep van dié reeks was tydens die koningin se Diamond Jubilee-konsert op die mure van die Buckingham Paleis tydens Sir Paul McCartney se optrede van die Beatles se treffer, Magical Mystery Tour, geprojekteer.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Hier is ’n paar van sy pragstukke:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Dit blyk of water ’n muse vir talle fotograwe en kunstenaars is. Selfs een van ons gunstelingfotograwe, Johan Wilke, was al vantevore deur water geïnspireer. Hier is van die foto’s wat hy vir ons modeblaaie geneem het:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Hierdie webwerf gebruik koekies.