Die Hollywood-aktrise, Emma Watson (bekend vir haar rol in die Harry Potter-reeks asook Noah), is gekies om die rol van Belle in die nuwe weergawe van Beauty and the Beast te vertolk.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die fliek sal vervaardig word deur regisseur Bill Condon, wat The Twilight Saga: Breaking Dawn asook die Oscar-genomineerde fliek Dreamgirls vervaardig het. Die fliek sal later vanjaar verfilm word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Bron: vogue.co.uk
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Onthou jy nog die animasie-weergawe van Beauty and the Beast?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Goeie kommunikasie in ’n verhouding laat die liefde blom. Maar soms eindig verskille in ’n…
Deur Rediscover Dairy Voorbereidingstyd: 5 minute Gaarmaaktyd: 20 minute Bedien: 4 porsies Porsiegrootte: 300…
Riaan Grobler, ’n geliefde radio-omroeper by Pretoria FM asook bekende skrywer en sanger, bewys weer…
Bestanddele 45 ml (3 e) olie 4 klein lamskenkels, die sening afgesny 2 wortels,…
Genoeg vir 6. Bestanddele Jy hoef nie die filo te weef nie, jy kan…
Of jy op soek is na ’n kragtige skootrekenaar om meer as een taak mee…
Hierdie webwerf gebruik koekies.