“Soos wat ek maar gewoonlik doen, was ek rustig besig om musiek te luister. Ek het skielik ’n verskriklike harde slag aan my regterkant gehoor. Ek het my alie af geskrik.”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Hy het nie stilgehou nie want hy het eers gedink iemand skiet op hom want die slag was baie hard.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }“Ek is seker dit moes ’n snaakse gesig gewees het want ek het koes-koes aangery. Gelukkig het ek ‘shatter proof’’ glas in my voertuig en alhoewel die venster heeltemal versplinter het, het dit nie inmekaar gesak nie.”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Hy het al voorheen gehoor mens moenie stop as so iets gebeur nie.
“Ek het dus aangery in ’n toestand van skok en paranoia.”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Elvis woon nog op George en het ’n week gelede sy jongste album vrygestel.
“Die album se naam is ‘Êrens in die middel van nêrens‘. Dit is my tweede Afrikaanse album en dit is nou in die winkels, met die nuwe enkelsnit reeds op radio te hoor.”
Kyk hier daarna:
Kan my kat of hond ook Alzheimersiekte kry? Dis wat jy moet weet oor "canine…
Sodra jy dink jy het al die voorskrifte onder die knie, hoor jy daar is…
Het jy geweet jou baba of peuter moet letterlik leer om sintuiglike inligting te filtreer…
Genoeg vir 6 Bestanddele 625 ml (2½ k) tee-en-vrugtesap 30 ml (2 e) gelatienpoeier…
Buiten vir sy uitsonderlike talent as musikant en liedjieskrywer, is Len Muller ook bekend as…
Hierdie webwerf gebruik koekies.