Elma en manlief Paul het ’n warm dag in Desember gekies om trou aan mekaar te beloof. Die intieme seremonie in Limpopo het voor 50 gaste plaasgevind wat hul naaste familie en vriende ingesluit het.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Elma se pragtige rok is deur die bekende ontwerper Anel Botha ontwerp.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Elma het in Julie 2016 tydens ’n voorblad-onderhoud vir rooi rose vertel dat die privaatheid van haar verhouding vir haar baie belangrik is.
Lees die volledige onderhoud hier en kyk ook na foto’s van die pragtige voorbladfotosessie!
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.