Klapper-jasmynrys Oosterse hoenderEksotiese Thai-hoender met klapper-jasmynrys
Ingredients
Instructions
1. Meng die sitroengras, rys, klappermelk, water, lemmetjieblare, gemmer en ’n knypie sout in ’n groot kastrol.
2. Bring tot kookpunt oor matige tot hoë hitte. Verlaag die temperatuur tot op die laagste stelling, bedek en kook vir 12 min. tot gaar en al die vog geabsorbeer is.
3. Verhit die olie in ’n groot pan oor hoë hitte. Braai die hoender tot goudbruin. Skep die rissie, gemmer en knoffel by en roer deur vir 1 min.
4. Meng die boontjies, aftreksel, oester- en vissous en suiker by. Verhit vir nog 2 min. tot deurwarm.
5. Meng die kruie deur en sit voor met die klapperjasmynrys met lemmetjiewiggies.