Dit was ’n dag vol opwinding toe Zetske van Pletzen en haar ma, Elzette Maarschalk, by die pragtige Jenna Clifford Design Studio in Johannesburg opdaag om die koms van Zetske se seuntjie (hy word binnekort gebore), te vier. Vriendinne, tannies, oumas en natuurlik Zetske se ma (Elzette Maarschalk) en stiefma (Sandra Vaughn) het uit hul pad gegaan om Zetske se dag uiters spesiaal te maak.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Kyk hier na al die foto’s wat ons op die dag geneem het.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Zetske het die mooiste geskenke gekry en daar was selfs ’n spesiale blou koek vir die klein mannetjie wat binnekort sy opwagting in Zetske en manlief Altus Theart se lewe maak.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Ons was daar en het hierdie eksklusiewe video’s geneem:
Zetske gesels oor swangerskap en deel haar skoonheidswenke met ander swanger vroue:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.