Ses tophappies vir toppounte
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Die brein is baie sensitief vir dehidrasie. Sit elke dag ’n mooi houer water in die yskas. Stil, ongegeurde water is die beste omdat dit sonder kleur- en geurmiddels is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Bloubessies met hul rykdom aan flavonoïede help bou jou kind se korttermyngeheue en redeneringsvermoë, sodat hy môre onthou wat hy vandag geleer het.
Neute, volop B Vitamiene, help met energievoorsiening van breinselle, sodat jou kind se brein nie moeg raak nie. Dit help ook om goedvoelstowwe soos serotonien en GABA te bou, sodat jou kind ontspanne en positief bly voel.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Kaas en melk is albei ryk aan kalsium, wat die elektriese ‘bedrading’ van die brein help stabiliseer. Dit ‘reinig’ ook die brein deurdat dit aan skadelike stowwe kan bind en/of verdring en so uitwerk.
Biltong en rooivleis is ryk aan sink, wat noodsaaklik is vir die vorming van lang- en korttermyngeheue, sodat jou kind nie net môre nie maar ook volgende jaar sal onthou wat hy geleer het.
Pampoensaad is ryk aan omega3-vetsure, een van die breinboustowwe, sodat jou kind boumateriaal het vir al die ekstra grysstof wat sy leersessies nou vorm.
Lees ook: Hulp vir eksamenstres
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.