In die geharwar om klaar gewerk, gepaartie en gepak te kry voor die eerste langverwagte verlofdag aanbreek, is ruimtes van stilte skaars.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Ek wil so graag tot stilstand kom om te kyk waar ek is, te heroriënteer, die las van lysies en spertye af te skud en ‘n slag sommer net te wees.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Die son kom op en gaan onder, bome groei en blomme ontluik, maar ons skep skerpkantritmes met min genade vir onsself.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Ek wil eindelik tot rus kom en die vrede in my voel.
Ek wil ander in die oë kyk en verstaan wat hulle sê.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Ek wil die dag hoor breek, die skemer van ver af sien kom en die somernag nooi om my te omvou.
Ek wil oop wees sodat ek kan voel, sien en hoor.
Mag die nuwe jaar my in ontvanklikheid betrap, vol vrolike verwagtings en oorgehaal om te ervaar. Want as ek stil word, ontdek ek ons word in Liefde begelei en met Oorvloed oorlaai.
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.