1 Meng die koekmeel en parmesaan in platterige mengbak.Eiervrug met parmesaan
Ingredients
Instructions
2 Verhit ’n bietjie van die olie in ’n kleefvrye pan.
3 Geur die eiervrug met sout en rol elke skyf in die parmesaanmengsel.
4 Braai 4-5 skywe op ’n slag in die olie tot goudkleurig aan elke kant.
5 Dreineer die skywe op handdoekpapier en herhaal met die res.
6 Pak die eiervrug uit op ’n opdienbord en sprinkel die pietersielie en feta bo-oor.