Benodighede
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Maak so
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }1 Vorm ’n ronde nessie deur die los ente van die mos ineen te strengel. Druk die holte van die nessie met jou duime uit. Versier die nessie deur los vere en takkies tussen die mos in te ryg.
2 Kies blare van dieselfde grootte vir die vlerkies. Sny die punt van die blaar met ’n snoeiskêr af. Bepaal en merk die posisie van die vlerkies en plak vas.
3 Kies blare van dieselfde grootte vir die bekkies van die babavoëltjies. Vou die blaar in die lengte toe en knak op die voupunt. Bepaal en merk die posisie van die bekkies en plak vas.
4 Bepaal en merk die posisie van die ogies en plak die saadjies of kraletjies vas.
5 Skik ’n bed van vere in die nessie en sit die “babavoëltjies” daarin.
Egskeiding is nie die einde van die wêreld nie. Jy hoef nie te krepeer nie…
Ken jou wegsleepregte deur: Anet Schoeman. Om langs die pad gestrand te wees weens…
’n Liplekker aandete - Griekse hoender-en-rys-gebak. Die dis kry broccoli en fetakaas in vir ekstra…
kykNET is trots om die terugkeer van die bekroonde akteur Chumani Pan na die kanaal…
Het jy geweet teen die ouderdom van drie is 85% van jou kleinding se brein…
Deur Margaret Gardiner Liefde is iets waarna ons soek. Vele goeie boeke, flieks en liedjies…
Hierdie webwerf gebruik koekies.