kategorieë: VegetariesKosSomerkos

Eiers gevul met aspersiepunte en bloukaas

Genoeg vir 6

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Bestanddele

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
  • 6 eiers, gekook soos beskryf
  • 2 knoffelhuisies, baie fyn gekap
  • 60 ml (¼ k) crème fraîche
  • 30 ml (2 e) volroom- jogurt
  • 15 ml (1 e) Dijon-mosterd
  • 2,5 ml (½ t) sout
  • 2,5 ml (½ t) swartpeper
  • 4 repies spek
  • 15 g botter
  • 6 aspersiepunte
  • 50 g bloukaas, gekrummel
  • handjie vol grasuie, gesny

Metode

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
  1. Verhit die oond tot 180 °C. Sit die spek op ’n bakplaat en bak vir 12 min. of tot bros en krakerig. Haal uit die oond en hou eenkant.
  2. Sny die bokante van die eiers af en skep die eiergeel versigtig met ’n teelepel uit sonder om die eierwit te breek. Sny ’n klein stukkie van die onderste deel van die eier af sodat dit kan staan.
  3. Verwerk die eiergeel, knoffel, crème fraîche, jogurt, Dijonmosterd, sout en swartpeper in ’n voedselverwerker tot glad.
  4. Skep die eiermengsel in ’n spuitsak en spuit die holtetjie van die eiers vol.
  5. Verhit die botter in ’n groot pan oor matige hitte. Braai die aspersies vir 2 min. daarin en geur met sout. Krummel die spek in klein stukkies.
  6. Druk ’n aspersie in elke eier, strooi die spek, gekrummelde bloukaas en grasuie oor en sit voor.
Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

‘Kokkedoor Vuur & Vlam’: Net drie spanne oor ná stormagtige braai-uitdaging

In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…

1 day Gelede

Pak jou somerlinne só weg

Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…

1 day Gelede

Foute wat jy moet vermy wanneer jy jou slimfoon laai

Deur Jade Rhode   As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…

1 day Gelede

Was jou grimeerkwassies só

Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld?  - Tirsa van Staden Lees…

1 day Gelede

‘The Mommy Club’ se Ansu Viljoen: ‘Nie almal is bedoel om in jou binnekring te wees nie’

Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…

1 day Gelede

Suurlemoen-en-klapper-skywe

Resep deur Vickie de Beer

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.