Die volgende keer as jy ‘n paar eiers breek om ontbyt te maak of om te bak, moenie die doppe weggooi nie, gebruik dit in jou tuin.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Eierdoppe dien as ‘n goeie kunsmis vir jou plante se grond. Al wat jy hoef te doen is om die eierdoppe uit te spoel, te laat droog word en dit fyn te maak tot ‘n strooipoeier. Maak seker die eierdoppe is van rou eiers, aangesien die gekookte eierdoppe die nodige voedsame kalsium verloor.
Roer die eierdoppoeier by jou blombedding of tuingrond. Sommige tuine trek meer voordel uit ‘n metode wat behels dat jy die eierdoppe week. Die eierdoppe word gebruik om ‘n kunsmistee te maak wat vloeibare kalsium by jou plant se grond sal voeg.
Lees ook: Maak tuin met min geld en min moeite
Eierdoppe kan die grondsuurheid verlaag. Die kalsium in eierdoppe verlaag die grond pH-vlakke wat dit minder suur maak. Die meeste plante verkies ‘n lae suurheid in die grond om voedingstowwe te absorbeer en giftige elemente af te weer. Die eierdoppe kan ook vrugplante help floreer en verrotting vermy.
Eierdoppe kan:
Eierdop-kunsmis sal baie plante bevoordeel, en vrugdraende spesies help met die produksie van gesonde vrugte.
Lees ook: Kry só jou tuin reg in Julie
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Hierdie webwerf gebruik koekies.