Eier-wraps met geurige hoender en Thaise grondboontjiesous

Genoeg vir 6

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
  • Thai-grondboontjiesous: Meng ½ k (125 ml) grondboontjiebotter, ½ k (125 ml) klappermelk, ¼ k (60 ml) sojasous, 2 t (10 ml) fyngekapte knoffel, 2 t (10 ml) fyngekapte gemmer, 2 t (10 ml) fyngekapte brandrissie, 2 e (30 ml) heuning en die skil en sap van een lemmetjie saam in ’n mengbak. Geur met sout en swartpeper.
  • Klits 6 eiers saam in ’n mengbak.
  • Verhit ’n medium braaipan oor matige hitte en spuit goed met kleefwerende kossproei.
  • Voeg ¼ k (60 ml) van die eiermengsel in die pan, beweeg die pan in sirkelbewegings om te verseker dat die eiermengsel eweredig versprei en ’n wrap met ’n dikte van ongeveer 2 mm vorm. Braai vir 2 min., draai versigtig om en braai tot gaar (ongeveer 1 min.). Hou eenkant.
  • Smeer 2 e (30 ml) van die Thai-grondboontjiesous op ’n wrap, skep ½ k (125 ml) geurige hoender (kry die resep onder) bo-op en garneer met julliene-groente soos wortel en mange tout.

Geurige dadel-en-sjerrie-hoender

Die hoender sal vir 2-3 dae in die yskas vars bly. Ideaal vir saam met die eier-wraps!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

10 dinge wat met jou vel gebeur soos wat jy ouer word

Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…

14 hours Gelede

Wanneer seks seer is… | Wat is die oorsake en behandelingsmoontlikhede?

Deur Mariette Snyman       “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…

15 hours Gelede

Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge!

    Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier!     Modern 14 F13MG      Kleinhandelaar:…

20 hours Gelede

Bernice West oor ouerskap: ‘Daar is nie woorde nie…’

Foto's: Instagram/Bernice West   Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…

2 days Gelede

5 vinnige visresepte vir aandete

Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…

2 days Gelede

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

5 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.