Voeding help jou oë gesond hou. Dit gee jou oë die beste kans om op hul beste te werk.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Hier is die lys – en sjokolade is sowaar daarop!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }• Sink Sjokolade is ’n uitstekende bron van sink. Spinasie, pampoene en neute ook.
• Betakaroteen Dit is waar wortels inkom, asook appelkose
• Luteïen en Zeaxantien Eiers is jou beste en mees onderskatte bron hiervan. Sit veral al die soorte blaarslaaie by, van roket tot botterslaai en doodgewone slaaikoppe.
• Vitamien C Gebruik die winter se lemoenoorvloed om jou oë te voed. Aarbeie en tamaties is lekker somerbronne van vitamien C
• Vitamien E Gun jouself ’n porsie van twaalf neute per dag. Dit is baie lekkerder, voedsamer en minder moeite as beskuit.
• Omega 3 ’n Porsie sardiens, avokado’s en salm is heerlik en goed vir jou oë.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Lees ook: Sooibrand? Nóóit weer nie!
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.