Baie na aan die ingang van die Teatro by Montecasino is die nuwe restaurant Jenda, die perfekte plek om voor of na ’n vertoning iets te kry om te eet of ’n lekker glasie wyn te drink. Die spyskaart spog met ligte etes om te deel, soos garnale met lemmetjie en brandrissie of geroosterde salm met suurlemoen en mayonnaise. Die kos en restaurant-uitleg is perfek ontwerp vir sosiale etes en lang kuiers.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Jenda is deel van die groep, Tsogo Sun, wat verlede jaar R3,2 miljoen by die Nederburg en Kaapse Wynmakersgilde-veiling spandeer het. Daardeur kan Jenda met ’n spesiale versameling wyne spog. Die wyn word in ’n mooi houtkelder vertoon, en ’n wynproekamer aan die bokant van die restaurant word gebruik vir diegene wat in privaatheid wil wyn proe.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Vir meer inligting gaan loer gerus by Jenda se webblad.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.