Het jý al onder die betowering van Thaise kos geval? Wêreldwyd is mense gek na die heerlike geurkombinasies met vars groente en kruie en ander gesonde bestanddele wat dikwels klappermelk, sitroengras (lemon grass) en galangal (‘n soort gemmer) insluit.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die week van 4 tot 10 Augustus is dit Thailand Restaurant Week: die ideale tyd om eg Thais te eet. Die Departement van Internasionale Handelsbevordering Thailand (DITP) ken al jare lank ‘n “Thai Select”-sertifikaat toe aan elke restaurant in Suid-Afrika wat outentieke Thaise kookkuns bedien. Dekor en diens speel ook ‘n rol. Die hoogste lof word ingeoes deur restaurante en kitskosplekke wat met die Thai Select Premium-sertifikaat bekroon word; hier kan jy ‘n vyfster-ervaring verwag.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Gedurende Thailand Restaurant Week kan jy by enige Thai Select Restaurant ‘n vakansie na Thailand wen, geborg deur die DITP, Thai Airways, Tourism Authority of Thailand en Thompsons Holidays.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.