‘Victoriaanse swart’ is die nuwe swart. Die gevoel is sag, maar met baie drama – dink fladderende chiffon, delikate borduurwerk en die mooiste kant. Ons kies ’n bloes wat jy op drie maniere kan dra.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Gedurende die wintermaande kan jy die bloes met ’n laag-op-laag effek dra. Jy kan dit net so, onder ’n trui, jas of selfs onder ’n nagemaakte pelsjas dra. ’n Bloes kan as een van die veelsydigste items in jou kas dien.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Meng-en-pas hierdie items vir enige geleentheid of okkasie. Wenk: Gebruik die bloes as jou basis en werk van daar af.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Dra dit met swart van kop tot toon:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Dra dit met ‘n romp:
Dra dit met ‘n wye-pyp broek:
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.