kategorieë: Leef gesondGesondheid

Ebola: 15 maniere om jouself te beskerm

Die kans dat Ebola plaaslik sal uitbreek is tans klein, maar dit bly steeds net ’n vliegtuigrit, taxirit of een immigrant wat self oor die grens stap ver.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Jy kan na die volgende kyk. Jy sal sommer ook teen griep en hepatitis B beskerm wees:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

– Vermy fisieke kontak met iemand met ongeïdentifiseerde hoë koors van bo 38°C. Dit sluit in seks, soen, velkontak, aanraking met items waaraan hy geraak het, borsvoeding, en verplegingstake soos om vomeersel op te ruim of die persoon te was. Dit hoort in die hande van ’n opgeleide persoon met behoorlike beskermende drag

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

– Vermy beslis kontak met persone met koors en oë waarvan die wit rooi verkleur het, mense met blase of bloedkolle of kneusplekke

Was jou hande met n alkoholgebaseerde handreiniger of met Milton-oplossing

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

– Moenie aan jou gesig vat nie, soos om jou oë te vryf nie

– Moenie items hanteer waaraan ’n siek persoon geraak het nie

– Moenie aan liggaamsuitskeidings van ’n siek persoon raak of dit probeer opruim nie. Ontsmet eers alles baie deeglik met Jik of Milton of suiwer alkohol

– Moenie aan die klere of items van iemand met Ebola raak nie

– Moenie siek mense soen nie

– Moenie items in jou mond sit wat in die mond was van iemand met Ebola nie

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

3 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.