kategorieë: Kalender

Eat Out Mercedes-Benz Restaurant-toekennings

Die 2016 Eat Out Mercedes-Benz Restaurant-toekennings sal beslis ’n fees vir die sintuie wees! Dié langverwagte viering van Suid-Afrika se voorste restaurante vind op Sondag 20 November by die Grand Arena by die Grand West in Kaapstad plaas.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Gaste kan uitsien na ’n sesgang-ete wat deur die land se top sjefs, in samewerking met Pete Goffe-Wood, opgestel is. So ook sal dié ete met bobaas wyne gepaar word terwyl verskeie vermaaklikhede die aand sal afrond.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Kaartjies beloop R1495 per persoon en kan aanlyn bespreek word by https://eventrsvp.co.za/EatOutAwards2016/.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Vir navrae skakel 021 417 1297 of stuur ’n epos na awards@eatout.co.za.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Nicole Kemp
Tags: koskookkuns

Onlangse plasings

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

2 days Gelede

Steak-en-sampioen-roerbraai

Genoeg vir 4-6 Bestanddele   Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met musieklegende Jannie du Toit oor sy opwindende jaar wat voorlê

In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…

3 days Gelede

‘Die Byl’ groet ná ses seisoene

“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…

3 days Gelede

Frikkadelle in tamatiesous

Genoeg vir 4-6.   Bestanddele   4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…

3 days Gelede

Wees positief, leef langer

Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.