Besoekers kan uitsien na ’n oester- en vonkelwyn-kroeg, optredes van verskeie plaaslike kunstenaars en verskeie aktiwiteite vir die jongspan. So ook gaan Kaapstad se beste kostrokke, soos The Nob, Taco Kombi en Mon Ami, by dié fees te sien wees.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Toegang beloop R90 per volwassene (insluitend agt geskenkbewyse vir wynproeë, skemerkelkies, water en koeldranke) en R40 per kind (insluitend twee kaartjies vir kindervermaak en ’n vrugtesap).
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Kaartjies kan aanlyn by Webtickets gekoop word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.