Geur die hoender met sout, swartpeper en die dukkah. Verhit die olie in ’n pan oor hoë hitte en braai tot goudbruin.
Sny intussen die pitabrode deur en smeer met olyfolie. Rooster vinnig tot bros pasta met die tamatie bedek is. Sit ’n deksel op die kastrol en laat vir 3 min. oor lae hitte prut.
Haal die deksel af, verhoog die hitte en voeg die wyn en water by. Meng goed sodat die pasta nie onderin die kastrol vassit nie. Voeg nog water by indien nodig en kook die pasta vir 20 min. tot al dente.
Haal die kastrol van die hitte af. Voeg die tuna en pietersielie net voor opdiening by en strooi die parmesaan oor.