kategorieë: Leef gesondGesondheid

Dui jou bloukolle op bloedstollingsprobleme?

Dui jou bloukolle op bloedstollingsprobleme? deur Salomé Delport. Hooffoto: iStock/DmitriMaruta

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Vol bloukolle? Dui jou bloukolle op bloedstollingsprobleme?

As selfs net ’n ligte stampie jou ’n blou kol gee, kan jy gerus oplet of jy ook met die volgende sukkel:

  • Jy menstrueer baie swaar
  • Jou neus bloei maklik
  • Jy en jou tandarts weet al dat as hy werk, bloei jy baie maklik – met ’n behoorlike bloedbad wanneer hy ’n tand trek
  • Klein wondjies by jou bloei sommer erg en lank

Almal is tekens van bloedstollingsprobleme, wat veroorsaak kan word deur doodgewone foute soos om te veel aspirien te gebruik. As jy weer dokter toe gaan, gesels daaroor.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Lees ook:

Redes hoekom jou neus maklik bloei

Hoe om te sê hoe erg jou pyn is

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Makliker met moeilike tieners: 20 wenke vir beter verhoudings

Om ’n goeie verhouding met tieners te hê, was nog nooit maklik nie, maar in…

3 hours Gelede

5 smullekker slaaie

Skop die nuwejaar af met dié heerlike vars slaaie! Resepte deur Vickie de Beer

6 hours Gelede

ONS KYK TERUG: Verlede jaar se naaswenners van ons ma-en dogter-kompetisie

Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf   Om ma en dogter op papier te wees is…

10 hours Gelede

10 dinge wat met jou vel gebeur soos wat jy ouer word

Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…

1 day Gelede

Wanneer seks seer is… | Wat is die oorsake en behandelingsmoontlikhede?

Deur Mariette Snyman       “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…

1 day Gelede

Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge!

    Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier!     Modern 14 F13MG      Kleinhandelaar:…

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.