’n Droë sjampoe is een van ons gunstelingprodukte in die skoonheidskantoor! Wanneer ons ’n lui hare-dag het, of nie tyd het om te was nie, spuit ons vinnig droë sjampoe aan om ons hare te vervris en nuwe lewe te gee.
Bonus: Droë sjampoe gee ongelooflike tekstuur en volume aan ’n mens se hare, so gebruik sommer jou droë sjampoe vir ’n bietjie ekstra volume en woema.
Ons gunstelinge
Davines Hair Refresher (by uitgesoekte salonne)
Girlz Only Haircare Dry Shampoo
Trevor Sorbie Styling Dry Shampoo
GOSH Fresh Up! Dry Shampoo