Dink water volgens die horlosie: Druk ons lysie uit deur Salomé Delport
Drink water hierdie tye, en verseker dat jy só genoeg water inkry
- Opstaantyd
- Die eerste ding by die werk
- Teetyd
- Middagete
- Net voor jy huis toe gaan
- Eerste ding as jy tuis kom
- Net voor jy gaan slaap
Ons het die oulikste lysie ontwerp wat jy kan aflaai en iewers opplak om jou te herinner om water te drink!
