kategorieë: Gesondheid

Drink groentee vir Borskanker

Volgens die Nasionale Instituut van Gesondheid het diegene wat minstens een koppie groentee per dag drink, minder vlakke van urinêre estrogeen (’n bekende karsinogeen), as diegene wat nie groentee drink nie. So ook het ’n studie aan die Columbia Universiteit se Mediese Sentrum in New York getoon dat groentee-ekstrakte die groei van borskanker-gewasse onder vroue wat aan borskanker ly, kan inhibeer.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Dit blyk dus duidelik te wees dat groentee beslis jou maat is wanneer dit by die geveg teen kanker kom! Maak dus seker dat wanneer jy jou groentee kies, jy elke keer die regte besluit maak.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Ons geniet graag ’n koppie van Twinings se groentee. Nie net is dit van topgehalte nie, maar hulle bied ’n verskeidenheid van geure wat enige teedrinker sal aanstaan, soos:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

• Twinings Suiwer Groentee: ’n skoon, verfrissende smaak vir enige dag.

• Twinings Groentee en Suurlemoen: die smaak van groentee word vermeng met heerlike suurlemoen vir ’n ontspannende koppie tee.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

• Twinings Jasmyn en Groentee: die blommegeur van die Jasmyn komplementeer die groentee vir ’n ligte, verfrissende smaak. Perfek vir die somer!

• Twinings Groentee en Bosbessie: die skerp smaak van die bosbessie saam met die kwaliteit groentee sorg vir ’n heerlike, sappige smaak.

• Twinings Groentee, Pynappel en Pomelo: ’n verfrissende, tropiese tee danksy die soet smake van die vrugte vermeng met die unieke groentee-aroma. Dit is ideaal vir luilekker somersdae.

• Twinings Groentee, Perske en Kersie Bloeisel: ervaar ’n buitewereldse smaak met dié smaaklike geur-kombinasies. Maak jou oë toe en verbeel jou jy is in Sjina!

• Twinings Groentee, Granaat, Framboos en Aarbei: ’n tee wat natuurlik soet is, met verskeie ondertone vir ’n onvergeetlike smaak-sensasie.

• Twinings Groentee en Ment: ’n energieke tee wat die smaakknoppies behoorlik sal prikkel. Dit is beslis ’n goeie alternatief vir tradisionele, swart ystee.

Deel
Gepubliseer deur
Nicole Kemp

Onlangse plasings

5 mites oor olyfolie

Moenie hierdie 5 mites oor olyfolie glo nie: Ingevoerde olyfolie is beter as Suid-Afrikaanse olyfolie…

8 hours Gelede

Gebakte vis in geurige tamatiesous

Gebakte vis in geurige tamatiesous Lees ook: RESEP: Armand Aucamp se witvis met vanieljesous van Tahiti…

8 hours Gelede

Tamatieroomsop met kaasroosterbroodjies

Hierdie lekker resep vir tamatiesop is ideaal vir ’n vinnige aandete in die middel van…

9 hours Gelede

Lekker opskiet eet-ervaring by Vergelegen

Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts en Vergelegen Die historiese landgoed, Vergelegen op Somerset-Wes, het…

9 hours Gelede

Vinnige lamskerrie

Vinnige lamskerrie 4 porsies Bestanddele: 1 ui, fyngekap 100 g kerriepasta 1 kg lamsvleis, in…

12 hours Gelede

Kry só jou tuin reg in Julie

Julie: Doen dit in die tuin     1. Snoei rose teen einde Julie of…

12 hours Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.