Elkeen van ons kan ’n blou kledingstuk of bykomstigheid dra om te wys ons gee om.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Outisme word gekenmerk deur die aantasting van sosiale interaksie en kommunikasie en deur ingeperkte en herhalende gedrag. Hierdie tekens verskyn gewoonlik voor ’n kind se derde verjaardag. “Die goeie nuus is dat outisme behandelbaar is en dat herstel moontlik is,” sê Ilana Gerschlowitz, besturende direkteur van The Star Academy. Dié skool ontwerp programme vir die besondere behoeftes van enige kind op die Outismespektrum. The Star Academy werk in sekere Afrikalande en ook in Pretoria, Johannesburg en Durban.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Meer inligting by:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }www.un.org/en/events/autismday
www.autismacademy.co.za/index.php/autism-education-and-training
www.autism.org.uk/about-autism/myths-facts-and-statistics/statistics-how-many-people-have-autism-spectrum-disorders.aspx
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.