5 redes waarom ons nie genoeg van truie kan kry nie!
1. Dit lyk goed saam met jeans.
2. Dis ’n tydlose stapelitem vir jou winterkas.
3. Dis gemaklik en snoesig.
4. Jy kan dit saam met ander items in lae dra (layer)
5. Ons hou veral van die jongste mode waar jy jou trui saam met ’n geplooide romp dra. Kyk ook hier na Winter 2016 se groot trends.