Vraag
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Ek dra permanent ’n bril en my grimering is nooit sigbaar nie. Ek wil graag mooi lyk. Hoe kan ek my grimeer sodat almal dit kan sien? – Benette Grobler
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Antwoord
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }’n Bril trek baie aandag na jou oë – hou dus jou grimering eenvoudig. Minder is beslis beter. Trek ’n lyn bo jou wimpers, gebruik ’n neutrale oogskadu op jou ooglid en ’n dun laag maskara aan jou boonste wimpers. Los liewers die helder kleure vir jou lippe. ’n Brilraam vestig ook die aandag op jou wenkbroue. Maak seker dat hulle goed versorg is.
Pluk die oortollige hare en vul kaal kolletjies met ’n wenkbroupotlood of –poeier in. As jou voorskrifbril jou oë kleiner laat lyk, skep die illusie van groter oë met ’n fyn, ligte lyntjie onder en bo jou oë. Die teenoorgestelde geld wanneer jou bril jou oë groter laat vertoon. Wees ekstra versigtig met die aanwending, want die vergroting gaan slordige grimering nog opsigteliker maak.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Hierdie webwerf gebruik koekies.