Dra jou winteritems só in die somer deur Susra Matthee en Bea Lingenfelder Hooffoto: Witchery
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Winter
Die gordel sal vorm aan jou lyf gee wanneer jy die lospassende trui dra. Jy kan ook die trui vir ’n kort swart leerbaadjie verruil.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Lees ook: Lentemodes onder R500 wat jy nou moet koop
Dra jou winteritems só in die somer
Somer
Rol jou moue op as die kwik styg en verruil die tekkies vir ’n paar aanglipsandale.
Lees ook: 5 moderne maniere om pêrels te dra
Winter
Jy kan ook die baadjie deur met ’n moulose baadjie vervang om meer van die bloes te wys.
Lees ook: Kry ’n jonger voorkoms met hierdie wenke
Dra jou winteritems só in die somer
Somer
Jy het in die somermaande niks meer as ’n kortbroek nodig saam met dié blommebloes nie.
Lees ook: Hierdie 8 foute laat jou slordig lyk
Winter
Moenie bang wees om patrone te meng nie. Jy hoef nie denims met borduurwerk altyd saam met wit hemde te dra nie.
Lees ook: Verleng jou jeans se lewe
Somer
Kortbroeke (in alle soorte style) was nog nooit so gewild soos nou nie! Jy kan ook die baadjie saam met ’n stywe swart fietsrystyl broek dra in die somer.
Lees ook: 5 vinnige truuks wat enige uitrusting afrond
Winter
Of dit nou winter of somer is, ’n T-hemp werk altyd die beste by ’n romp met plooie. Jy kan ook die T-hemp en denimbaadjie deur ’n warmer denimhemp vervang.
Lees ook: 7 maniere om luuks te lyk sonder om te veel geld te bestee
Dra jou winteritems só in die somer
Somer
’n Neutrale kleur romp kan saam met enige T-hemp gedra word – probeer iets nuuts.
Lees ook: 10 modewenke vir ’n sweetvrye somer
Verbruikersgids
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Daar het ook ’n spesiale gas opgedaag – dié keer was dit Jess van Dyk…
Genoeg vir 4 Bestanddele 15 ml (1 e) olyf- of avokado-olie 1,5 kg lamsvleis…
Die ergste toeriste-gedruis na al die langnaweke het effe bedaar, die kole suis gesellig en…
Die emosie het met tye hoog geloop toe Rian van Heerden die radio-legende Darren Scott…
Hierdie webwerf gebruik koekies.