kategorieë: Dra dit soMode

Dra dít vir jou safari-wegbreek

5 Pak-wenke vir ’n safari-wegbreek

• Onthou om jou dikste parka in te pak. Dit kan koud raak op wildsbesigtigingstoere wat snags plaasvind. ’n Khaki-parka sê Safari.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

• Pak ’n gemaklike, rekbare broek in. Jy gaan heel moontlik lank sit terwyl julle op wildsbesigtigingstoere gaan.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

• Al het jou parka ’n kappie, pak steeds ’n mus en handskoene in. Jy wil nie koud kry nie!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

• Pak gemaklike stapskoene in. As daar veilige staproetes is, wil jy graag gaan stap. ’n Paar donker gekleurde skoene sal nie so gou vuil raak in die stof nie.

• Jy wil darem iets met ’n luiperd- of skilpaddopmotief op jou safari-uitstappie dra. ’n Paar sonbrille in hierdie motiewe is baie stylvol.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Daniela du Toit

Onlangse plasings

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

22 hours Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

23 hours Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

24 hours Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

1 day Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

1 day Gelede

Choux-kerskranse

Lewer sowat 9 kranse   Bestanddele   100 g (160 ml) koekmeel 175 ml water…

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.