kategorieë: Dra dit soMode

Dra dit soos Gwyneth Paltrow

Daardie tussen-seisoene tydperk kan soms jou klerekas en uitrustings omkeer – sit jy jou voet by die deur uit met ’n kortmou hemp, maar wens jy teen middagete dat jou moue saam met die ure langer gegroei het? Dis hier waar die kantoorbaadjie tot jou redding kom – tydloos, vroulik, elegant én geskik vir enige seisoen. Geen wonder dis een van Gwyneth se gunstelingitems nie!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Rol die moue op

Wissel jou baadjie se voorkoms saam met die seisoene af deur die moue op en af te rol. Lyk én voel gemaklik – boonop voeg jy moeiteloos ekstra tekstuur by jou uitrusting deur die binnekant van jou baadjie om te rol. Dis ook ’n vinnige manier om jou voorkoms ’n informele gevoel te gee.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Dra dit saam met ’n kortbroek

Wie sê winter en somer kan nie gemeng word nie? Gwyneth wys ons hoe – perfek vir daardie dae wat die weer jou onkant betrap.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Oor die skouers

Kry die loopplankgevoel – drapeer die baadjie oor jou skouers sonder om jou moue in te steek, nie net rond dit amper enige uitrusting stylvol af nie, maar die tegniek beklemtoon jou skouers wat sorg vir ’n sterk, tog vroulike gevoel.

Deel
Gepubliseer deur
Bea Lingenfelder

Onlangse plasings

Wilhelm van der Walt oor sy rol in Skemergrond: ‘Ek is baie ambisieus en gedrewe soos hy’

Wilhelm van der Walt, wat die rol van Dirk Maritz in Skemergrond vertolk, het omtrent amok kom…

6 hours Gelede

Die verleidelikste sjokolade-en-amandel-vlegsel

Genoeg vir 1 vlegsel   Bestanddele   25 g vars gis of 10 g kitsgis…

7 hours Gelede

‘Op skou’: Dié nuwe werklikheidsreeks gaan jou by tye verwonderd, verstom en verbaas laat

kykNET het die vermoë om telkemale met ’n unieke dokumentêre realiteits-TV-reeks vorendag te kom wat…

8 hours Gelede

Kry jou vel gereed vir herfs

Wanneer dit kouer word, verander ons vel se behoeftes, veral ten opsigte van die vog…

11 hours Gelede

Allerlekkerste ‘sout’ Paasbolletjies

As jy eers hierdie Paasbolletjies geproe het, sal jy nooit weer gewone bolletjies koop nie.…

3 days Gelede

JY KAN konfyt kook

Ons wys jou hoe om in 3 maklike stappe rabarber, een van die lekkertes van die…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.