kategorieë: Dra dit soMode

Dra dit so: plattelandse wegbreek

Wenke

  • Jy gaan heel moontlik die meeste van jou tyd spandeer deur te lees, voor die kaggel te sit en so min as moontlik te doen. So, pak gemaklike klere van natuurlike materiale in.
  • Pak skoene wat mooi genoeg is indien jy vinnig dorp toe wil gaan, maar wat steeds gemaklik is vir ’n stappie wanneer jy ontspan.
  • Jou handsak moet net groot genoeg wees om die nodigste te bevat. Jy wil eintlik nie eens jou selfoon by jou hê op jou plattelandse wegbreek nie.
  • Pak ’n trui wat steeds netjies is, jy wil darm nie soos ’n slonskous lyk.
  • Jy wil nie baie tyd aan jou hare spandeer nie, daarom is ’n gebreide kopband die antwoord. Dit sal deurmekaar hare wegsteek en is boonop warm.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Daniela du Toit

Onlangse plasings

ONS KYK TERUG: Verlede jaar se naaswenners van ons ma-en dogter-kompetisie

Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf   Om ma en dogter op papier te wees is…

21 mins Gelede

10 dinge wat met jou vel gebeur soos wat jy ouer word

Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…

18 hours Gelede

Wanneer seks seer is… | Wat is die oorsake en behandelingsmoontlikhede?

Deur Mariette Snyman       “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…

19 hours Gelede

Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge!

    Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier!     Modern 14 F13MG      Kleinhandelaar:…

23 hours Gelede

Bernice West oor ouerskap: ‘Daar is nie woorde nie…’

Foto's: Instagram/Bernice West   Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…

2 days Gelede

5 vinnige visresepte vir aandete

Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.