kategorieë: Dra dit so

Dra dit so – informele, sexy sjiek

Wil jy gesien word as sexy, intelligent en vol selfvertroue? Dra dan swart.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

’n 2010-studie uitgevoer deur akademici van die Universiteit van Liverpool en Charles Universiteit in Praag, het bevind dat rooi en swart ’n groter aantrekkingskrag onder mans en vrouens het.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Almal kan swart dra, hoewel iemand met ’n ligte vel en hare beter in grys of vlootblou sal lyk. ’n Warm velkleur lyk ook beter in sjokoladebruin as swart.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Grimering
Vir die dapperes onder ons! Jy moet ’n taamlike mooi, vleklose vel hê om met swart lipstiffie te kan wegkom. ’n Bleker gelaat lyk ook beter met die winter se swart lippe.

Gebruik ’n verskeidenheid van teksture om jou swart uitrusting meer dimensie te gee. Hier is vir jou ’n paar idees:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Daniela du Toit

Onlangse plasings

Haal die ‘worrie’ uit ‘Janu-worrie’

Ná die reën wat die land oor die laaste twee maande beleef het, is daar…

12 hours Gelede

Blitsvinnige spek en groente quiches

Spek-en-groente-quiches in ’n japtrap!

12 hours Gelede

Altvest maak China se VC-mark oop vir Suid-Afrikaanse beleggers

Met meer as $1 miljard wat deur ervare beleggers, soos RisCura aan waagfondse in China…

15 hours Gelede

Suurlemoenlimonade

Maak nou die heerlikste koel drankie!

2 days Gelede

‘Skemergrond’: Maak jou gordel vas vir hierdie dramatiese wendings in Februarie

Die inwoners van Gemoedsdrif moet weereens moeilike keuses maak, geheime hanteer en hoop vind te…

2 days Gelede

Italiaanse tamatiepasta

Genoeg vir 4.    Bestanddele   ½ ciabattabrood 5 ml (1 t) gekapte knoffel ’n…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.