As jy wil weet wat om te dra en hoe om dit te dra, hoef jy net diegene dop te hou wat New York se modeweek bywoon. Hier wys een van die New Yorkers, Diego Zuko, hoe om die trench coat stylvol te dra. Met hierdie uitrusting is jy reg vir modeweek.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Hier is nog maniere hoe jy hierdie ikoniese jas oor naweke of werk toe kan dra:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Dit is maklik om die trench coat informeel en reg vir naweekdrag te laat lyk. Dra dit saam met jeans en ’n gestreepte top. Breton-strepe is ook altyd ’n wenner saam met jeans en ’n trench coat. Die goue skoene gee ’n interessante element aan die uitrusting. Rond dit af met ’n informele leer-drasak.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Wat lekker is van die jas, is dat dit langer is as die gewone trench coat. Wat dit maklilk maak om ’n rok daarby te dra. Jy wil nie hê jou rok se soom moet onder jou jas uithang by jou werk uitrusting. Dit skep ’n informele voorkoms. Met hierdie jas is dit nie moontlik, tensy jy ’n rok tot by jou enkels dra. Swart, maroen en grys is baie goeie pasmaats vir werk. Die swart hofskoene is ’n goeie belegging vir werk. Jy sal baie dra uit dit kry.
As Karlien van Jaarsveld die horlosie kon terugdraai, sou sy dieselfde keuses gemaak het, want…
Resep: 'Dairy Gives You Go' Bestanddele 2 koppies koekmeel ¾ koppie Amasi ¼…
28-dag oefenprogram vir beginner-fietsryers deur Salomé Delport. Hooffoto: zozzzzo/istock images As jy na veertig begin…
Ek het my verhouding met kos verander en jy sal nie glo wat volgende gebeur…
Hy is in 1989 op Springbok gebore en hierdie uitsonderlike deel van ons land was…
Dit help as jy weet watter detail van ’n swembroek jou op jou beste kan…
Hierdie webwerf gebruik koekies.