~
Goud is waarlik een van die groot trends vir 2016. Dit is nou orals te sien - van juweliersware, op handsakke en selfs ’n opsie vir jou selfoon. Hoe meer dit skitter, hoe beter. Probeer een van die blinkste goue juwele wat ons vir jou uitgekies het. Deur Susra Matthee en Daniela du Toit