Stem ja of nee op ons vraag in “Wat Dink Jy” en jy kan ‘n DR GREEN-geskenkpak ter waarde van R3 000 wen.
Goeie gesondheid begin met Dr Green-produkte!
Dr Green-kombuistoebehore is gemaak van herwinbare materiaal en die kleefvrye lagie is nie giftig nie. Die gegote aluminiumbasis verseker dat die temperatuur egalig bly wat die kos lekkerder en heilsaam maak. Danksy die kleefvrye oppervlak gebruik jy minder olie of vet – wat soveel gesonder is.
Dr. Green is geskik vir alledaagse gebruik sowel as gespesialiseerde kosvoorbereiding.
Lees die artikel op bl. 76 – 78 in die September 2018-uitgawe van rooi rose en beantwoord hierdie vraag:
Vraag: Glo jy dat ou liefde nie roes nie?
[gravityform id=”401″ title=”true” description=”true”]