1 Kap die beet, dille en basilie saam in ’n voedselverwerker tot glad. 1 Verwerk die crème fraîche, kappertjieblare, knoffelhuisies, kruisement en suurlemoensap en -skil in ’n voedselverwerker tot glad en romerig. 1 Blansjeer die ertjies in gesoute, kokende water. 1 Jy het ’n silwerskoon melkdoek of moeseliendoek van sowat 40 cm x 40 cm nodig. Voeg 125 ml (½ k) gemengde en gekapte sagte kruie, soos Italiaanse pietersielie, basiliekruid, dille en vars koljander by die ricotta.Doopsouse uit die tuin
Ingredients
Instructions
Beetslaaisous
2 Gooi die appelasyn en -sap by en meng deur.
3 Gooi die sonneblomolie stadig in ’n dun stroompie by terwyl die masjien hardloop sodat dit ’n emulsie vorm.
4 Geur met sout en peper.Romerige kappertjie-slaaisous
2 Geur met sout en peper.Ertjiedoopsous
2 Dreineer en dompel dadelik in yskoue water.
3 Gooi die koue ertjies in ’n bak en kap ruweg met ’n stokmenger.
4 Gooi die olie, sap, koljander en komyn by en meng. Geur met sout en peper.
5 Skep in potjies en “plant” die baba-groente daarin.Tuisgemaakte ricotta
2 Hang die doek oor ’n vergiettes of sif wat oor ’n groot bak lê.
3 Meng die melk, room, jogurt en sout in ’n groot sopkastrol.
4 Verhit oor matige hitte tot die mengsel begin kook.
5 Roer heeltyd met ’n houtlepel, want die melk mag nie aanbrand nie.
6 Kook die melk vir 2-3 min. en roer deurentyd. Die melk sal begin skif en daar sal fyn stremsel (curds) sigbaar wees. Indien dit nie gebeur nie, kan jy nou die suurlemoensap inroer om die proses aan te help.
7 Trek van die hitte af, laat effens afkoel en gooi versigtig deur die doek. Kantel die bak sodat al die wei af dreineer.
8 Bring die punte van die doek bymekaar en draai styf op sodat die kaas ’n bolletjie vorm.
9 Bind met kombuistou vas en hang vir 1-2 uur bo-oor ’n bak sodat dit kan dreineer.Nog ’n idee