Amerikaanse matrose het glo op lang vaarte donuts geëet omdat die bolle maklik en lank gestoor kon word. Kaptein Hanson Gregory het blykbaar sy oliebol in ’n spar van die roer gedruk wanneer hy die skip moes stuur, en siedaar die gaatjie!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }In die Eerste Wêreldoorlog het helpers donuts aan die Amerikaanse soldate in die loopgrawe uitgedeel en die res is geskiedenis. Die lekkerny was gou een van Amerika, asook die res van die wêreld, se gunstelinghappies.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Wanneer gevaar met romanse gekombineer word, is ’n boek nie net ’n storie nie, maar…
Die fees word vanjaar van 1 tot 4 Mei gehou. [gallery columns="2" size="medium" ids="151862,151861"]…
Die kern van hierdie tradisie is die kuns daarvan om so te bak dat eenvoudige…
In die wêreld van televisie en teater is die rol van die skurk…
Mev. Sannie Bosman van Pretoria was in Mei, 2005 ons Teetydtreffer-wenner vir haar lekker vinnige…
Hierdie webwerf gebruik koekies.