Foto: Instagram
Ivan Botha en Donnalee Roberts is verloof. Eintlik het dit alreeds in Mei vanjaar gebeur, maar hulle het dit tot gister (3 Augustus 2017) geheim gehou. Dié paartjie, wat op die stel van 7de Laan ontmoet het en oorspronklik net vriende was, het saam ’n produksiebesigheid. Hulle skryf en werk saam in films en tonele – twee van hul eies is Vir Altyd en Pad Na Jou Hart. Hul mees onlangse projek was die verhoogproduksie Beurtkrag wat wat by Aardklop, Woordfees, KKNK en Innibos te sien was.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Volgens ons susterskoerant, Pretoria East Rekord, het Ivan en Donnalee in November 2016 ’n verhouding aangeknoop en het Ivan vir Donnalee die ja-woord gevra toe hulle in Mei vanjaar in Nederland was.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }A post shared by Donnalee Roberts (@donnalee_r) on
Binnekort is dié twee dan nie net meer vennote nie, maar ook eggenote! En ons is so bly daaroor.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Lees ook: Donnalee Roberts se top wenke en Donnalee Roberts: liefde en sukses
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.