As jy nie daarvan hou om maskara te dra nie of as jy gereeld jou wenkbroue en wimpers laat tint, kan jy dit tuis doen met Julienne se 45 Day Permascara Lash & Brow Dye Kit. Daar is 3 skakerings waarvan jy kan kies.
Dit is beskikbaar by Dis-Chem.
~
Semi-permanente kleur vir jou wenkbroue en wimpers.As jy nie daarvan hou om maskara te dra nie of as jy gereeld jou wenkbroue en wimpers laat tint, kan jy dit tuis doen met Julienne se 45 Day Permascara Lash & Brow Dye Kit. Daar is 3 skakerings waarvan jy kan kies.
Dit is beskikbaar by Dis-Chem.