1. Wend ’n hitte-beskermingsproei aan nat hare en blaas droog. Krul hare met krultang (rol elke krul op, steek vas en begin met volgende een).
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }2. Om krulle vinniger te laat set, stel haardroër op hoogste hitte. Haal knippies uit & kam krulle liggies uit.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }3. Vat hare aan die punte, druk boontoe & steek die gedeelte met natuurlike krul aan kopvel met knippies vas. Maak ’n lae bolla met onderste hare.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }4. Spuit baie haarsproei aan. Haal knippies uit.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Hoekom dop studente? Of eintlik belangriker: wat laat hulle slaag? Genoeg breinselle en baie ure…
Beste, maklikste sjokoladekoek! Maak 1 groot of 2 middelslagkoeke Bestanddele 500…
Genoeg vir 5 stafies. Bestanddele 2 velle ryspapier 125 ml (½ k) heuning…
Baie van ons het verlede jaar ‘n klomp lesse geleer het, maar dit beteken nie…
Koop 12 goeie varkworsies en druk die vleis uit die derms vir vinnige frikkadelle. …
Wanneer jou selfvertroue wankel en jy jou glans verloor, kan ’n bietjie hulp van kundiges…
Hierdie webwerf gebruik koekies.